VN: Humanitêre krisis in Gaza verergerAugust 17, 2025

Die Verenigde Nasies het sy waarskuwing herhaal dat sonder ‘n dringende en onbeperkte hulp, Gaza se reeds ernstige humanitêre krisis verder kan vererger. Van die 12 hulpsendings wat hierdie week deur koördinering met die Israelse regering moes funksioneer, is slegs vyf gediens. Vier is gekanselleer en drie is belemmer. Dit het die verspreiding van voedselhulp deur die Zikim- en Kerem-oorgange ingesluit. Die VN se woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê sy humanitêre vennote moet in staat gestel word om hulp soos benodig, te kan lewer: