Blommeprag pryk by Klein Aus VistaAugust 21, 2025

Klein Aus Vista is nou bedek met helder veldblomme na welkome reën. Die blommeskouspel is op sy hoogtepunt, met die landskap omskep in kleurvolle tapyte wat besoekers en fotograwe lok. Meer reën kan die seisoen se skoonheid selfs verder verleng. Kosmos 94.1 Nuus het met Piet Swiegers van Klein Aus Vista gesels.