EU se rolprentfees skop op 3 September by Maerua Mall afAugust 22, 2025
Die Europese Unie-rolprentfees keer terug na Windhoek vanaf 3 September tot 29 Oktober, en vertoon nege Europese rolprente en twee Namibiese produksies. Vertonings vind elke Woensdagaand plaas by Ster Kinekor, Maerua Mall, met vanjaar se tema “Geleenthede vir die Jeug”. Woordvoerder van die Europese Unie in Namibië, Twaku Kayofa, het meer besonderhede.