Twee gestremde vroue oor die naweek verkragAugust 25, 2025

Twee verstandelik gestremde vroue is die naweek na bewering in afsonderlike voorvalle in die Oshikoto-streek verkrag. ‘n Sewentigjarige man het Vrydagoggend vermoedelik ‘n 32-jarge vrou in die Onakankuzi-oos-nedersetting verkrag. Hy is nog nie gearresteer nie. In die Iipanda-nedersetting het ‘n Angolese man Vrydagaand glo ‘n 22-jarige vrou by ‘n troue verkrag. Hy is in hegtenis geneem.