Geen Nasionale Wag in Chicago, Trump!August 27, 2025
Die goewerneur van Illinois, JB Pritzker, sê president Donald Trump het nie die reg om gewapende Nasionale Wag-troepe in Chicago te ontplooi nie. Trump dreig nou reeds ‘n geruime tyd en sê Chicago is ‘n “killing field”. Pritzker het met die media gepraat.