WEF spreek kommer oor risiko van waninligting uit August 27, 2025
Waninligting is deur die Wêreld Ekonomiese Forum aangewys as die grootste globale risiko en sê dit sal so bly vir die volgende 20 jaar. Volgens die Forum bedreig dit stabiliteit en vertroue in regerings. ‘n Goeie voorbeeld hiervan is die oes van 723 wilde diere verlede jaar as gevolg van die droogte en vir voedselhulp. Terwyl dit gegrond is in die wetenskap is daar verkeerdelik daar internasionaal berig wat vertroue in land se bewaring afgebreek het. Op die vasteland bedreig waninligting gesondheids- en voedselstelsels en veerkragtigheid teen klimaatsverandering.