Junie se handelsbalans teken ‘n surplus aanAugust 28, 2025

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê die land se Junie handelsbalans ‘n surplus van 856 miljoen Namibiese dollar beloop, ‘n beduidende verbetering in vergelyking met ‘n hersiene surplus van 341 miljoen dollar wat in die vorige maand aangeteken is. Woordvoerder Mirjam Shihepo het meer.

China het as die voorste uitvoerbestemming na vore gekom terwyl Suid-Afrika steeds die primêre bron vir binnelandse invoere is. Uitvoere is steeds identies aan elke ander maand met uraan, nie-monetêre goud, diamante, koper en vis.