Mark gunstig vir brandstofprys verlaging maar…August 28, 2025
Die komitee wat die September-brandstofprys sal bepaal ontmoet vanoggend, en hul besluit sal moontlik Vrydag aangekondig word. Die prys van Brent- ru-olie het die afgelope maand met sowat 4 persent gedaal, terwyl die Amerikaanse dollar effe verswak het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Tannan Groenewald, hoof van data en analise by Cirrus, wat sy voorspelling deel.