So lyk die stand van sake vir varkboereAugust 28, 2025

Die Varkprodusentevereniging van Namibië het onlangs sy jaarlikse ledevergadering en inligtingsdag gehou, met ‘n besondere fokus op biosekuriteit. Kosmos 94.1 Nuus het met Gideon Goosen, die voorsitter van die vereniging gepraat oor die stand van sake vir die produsente.