Konstruksie van kunsmis-aanleg by Daures beginAugust 29, 2025
Die konstruksie van die ammoniumsulfaat-aanleg by die Daures groenwatersof-dorp sal volgende maand begin. In 2024 is die projek deur die Verenigde Nasies se Industriële Ontwikkelingsorganisasie as een van vyf Lighthouse-inisiatiewe gekies na ‘n internasionale kompetisie. Sodra dit voltooi is, sal die aanleg Namibië se eerste lae-koolstof, sintetiese ammoniak-gebaseerde kunsmis produseer. Die uitvoerende hoof van Daures groenwatersof-dorp, Jerome Namaseb, het meer besonderhede gedeel in ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus.