SA se sake-onvriendelikheid moet getakel word September 3, 2025
Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die toenemende werksverliese weens maatskappye wat hul bedrywighede afskaal of die land heeltemal verlaat, is kommerwekkend. ArcellorMittal SA maak einde September toe met 3 500 werksgeleenthede wat verlore gaan. Ford Motor Company SA gaan 474 werkers by sy aanlegte in die Baai en Pretoria aflê. IRR-woordvoerder Makone Maja sê die massiewe beperkinge op sakeondernemings in Suid-Afrika moet deeglik hersien en aangespreek word: