Krieket: Skotland beklink wedstryd teen NamibiëSeptember 5, 2025

In krieketnuus het Skotland Namibië Donderdag met 55 lopies in hul verkorte wedstryd in die ICC Wêreldbeker Liga Twee-reeks in King City, Kanada geklop. Die FNB Eagles het 109 lopies vir die verlies van 10 paaltjies in 21.2 boulbeurte behaal. Skotland het 164 lopies vir die verlies van 10 paaltjies in 24 boulbeurte aangeteken.