Vrouekrieket: Zambië uitoorlê Capricorn EaglesSeptember 7, 2025

Namibië se Capricorn Eagles het Saterdag met sewe paaltjies teen Zimbabwe verloor. Die Eagles is egter steeds verseker van ‘n plek in die ICC Vroue T20 Wêreldbeker-uitduntoernooi, ‘n geskiedkundige mylpaal. Die Wêreldbeker vind volgende jaar in Junie en Julie in Engeland en Wallis plaas.