Gru-moord op eenjarige meisie September 8, 2025
‘n Eenjarige dogtertjie is Vrydagmiddag in die Uukuvu-nedersetting in die Okahao-kiesafdeling dood ná ‘n vyfjarige seuntjie haar verskeie kere met stukke van ‘n gebreekte baksteen oor die kop geslaan het. Die kleuter was alleen by ‘n buurhuis in die sorg van die verdagte en ‘n nog ‘n sewejarige kind gelaat. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord.