Adjunkhoof van BoN dien op AFI-direksieSeptember 12, 2025
Die adjunkgoewerneur van die Bank van Namibië, Leonie Dunn, is tot die internasionale direksie van die Alliansie vir Finansiële Insluiting verkies. Dunn sê die aanwysing is nie net ‘n persoonlike eer nie, maar ook ‘n groot verantwoordelikheid. BoN-woordvoerder Suzette Apollus verduidelik meer oor Dunn se aanstelling: