Ngurare se Kantoor bespreek strategieSeptember 12, 2025
Die bekendstelling van die strategiese plan van die Kantoor van die Eerste Minister is vandag in Windhoek voortgesit. Die uitvoerende direkteur van die kantoor, Gladice Pickering, het die kernmandaat van eerste minister Elijah Ngurare verduidelik: