Nóg skoksyfers oor bendegeweld in SASeptember 12, 2025
Die Tshwane-polisie het gister 359 verdagtes in Garsfontein en Boschkop vasgetrek tydens Operasie Shanela. Hulle oortredings sluit in moord, poging tot moord, verkragting en aanranding. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 65 onwettige buitelanders is ook aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig: