Onderwysministerie gaan wetsontwerp oor beroep verduidelikSeptember 12, 2025

Die onderwysministerie gaan landswye konsultasies oor die Wetsontwerp op die onderwysberoep en sy regulasies van 15 September tot 17 Oktober aanbied. Hierdie sessies sal in al 14 streke plaasvind en volgende Maandag in Keetmanshoop in die Karas-streek afskop. Ayesha Wentworth, direkteur vir programme en gehalteversekering in die ministerie, verduidelik.