VSA-senator waarsku oor toenemende politieke geweldSeptember 12, 2025
Die skokgolwe na die sluipmoord op die Trump-bondgenoot Charlie Kirk, ‘n uitgesproke voorstander van vuurwapen-besit al word kinders gereeld in skole vermoor, kring steeds uit. Die Demokratiese senator Tim Kaine van Virginia, het oor toenemende politieke geweld gepraat in twee Senaat-komitee verhore. Hy sê dit word al moeiliker vir Amerikaners om te sê “dis nie wie ons is nie”.