Oekraïne wil Rusland met internet skaakSeptember 14, 2025
Oekraïne mag doelbewus die gehalte van mobiele kommunikasie tydens Russiese hommeltuigaanvalle verminder om te keer dat die netwerke gebruik word om aanvalle te koördineer, het media in die land vanoggend berig. Rusland beveel gereeld mobiele internet-afsluitings om Oekraïense hommeltuigaanvalle tydens die oorlog te ontwrig.