Homsrivier spog nou met ‘n brug!September 15, 2025

Inwoners van Warmbad het vanoggend saamgetrek vir die amptelike opening van die Homsrivier-brug. Konstruksie aan dié brug, ‘n belgging van 18,7 miljoen Namibiese dollar, het in Maart verlede jaar begin en is onlangs voltooi. Dit sal Warmbad se verbinding met die res van die land ‘n aansienlike hupstoot gee.