New Era verdien N$27,3 m uit verkopeSeptember 19, 2025

Die regeringsdagblad New Era se jongste finansiële resultate toon dié koerant het sowat 27,3 miljoen Namibiese dollar uit verkope in die 2034/24-boekjaar verdien. Inligtingsminister Emma Theofelus het Donderdag gesê die kabinet het die voorlegging van New Era se jongste jaarverslag in die parlement goedgekeur.