Olifante teister Mukwe-inwonersSeptember 19, 2025

Olifante wat in Mukwe in Kavango-Oos ronddwaal, ontwrig inwoners se lewens, het die leier van die Popular Democratic Movement, McHenry Venaani, in die parlement gesê:

Omgewingsminister Indileni Daniel het in reaksie op Venaani se uitlatings gesê sy is nie bewus van die kwessie nie. Sy sal ondersoek instel en ‘n oplossing vir die probleem probeer vind, het sy onderneem.