Plaaslike media is vry, maar daar is uitdagingsSeptember 22, 2025

Namibië bly ‘n baken van mediavryheid in Afrika, tweede slegs na Suid-Afrika, en beklee die 28ste plek wêreldwyd. Selma Ikela, sekretaris-generaal van die Redakteursforum van Namibië, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel geen joernaliste hier doodgemaak of aangeval is nie, uitdagings steeds die bedryf bedreig. Sy het meer.