Angelina Jolie sê sy herken nie haar land nieSeptember 24, 2025
Vryheid van spraak oorheers die Amerikaanse nuustoneel met beweerde politieke inmenging deur die Withuis in die Jimmy Kimmel-sage. Aktrise Angelina Jolie het die kwessie aangeraak by ‘n perskonferensie van die San Sebastian Filmfees in Spanje.