Dowes in Namibië kry ‘n toepSeptember 24, 2025

Die Namibiese Gebaretaal-toep word vandag amptelik by die Walvisbaai Munisipaliteit se stadsaal bekendgestel . Die toep is ontwikkel in vennootskap met die Namibië Nasionale Vereniging van Dowes en die Konrad-Adenauer-stigting. Kosmos 94.1 se Francois Lottering is daar en het met Claudia Gossouw van die stigting gesels.