Ananias Shikongo tweede in uitdun in IndiëSeptember 28, 2025
Namibië se para-atleet Ananias Shikongo het tweede geëndig in die eerste uitdun van die eerste ronde van die kategorie vir gesiggestremdes by die Wêreldkampioenskap vir Para-atlete in Indië. Shikongo het ‘n tyd van 54,26 sekondes behaal. Gauthier Makunda van Frankryk was eerste met ‘n tyd van 52,52 sekondes.