Etosha-brand: Geen plan nie en reaksie was te stadigSeptember 29, 2025

Dit is vandag presies ‘n week sedert ‘n brand in die suidwestelike deel van die Etosha Nasionale Park uitgebreek en 81 000 hektaar binne 24 uur verwoes het. Dit het sedertdien oral in die Etosha versprei en bykans ‘n miljoen hektaar, meer as ‘n derde van die park, het reeds afgebrand. Die omgewingsministerie het aanvanklik net parkbeamptes en ‘n weermaglede gebruik om die brand in bedwang te probeer bring. Eers teen Vrydag kon boere en ander vrywilligers toegang verkry om te gaan help. Sean Naude van Namibia Marshall Rangers sê die trae reaksie van die regering is betreurenswaardig:

Naude het bygevoeg dat die gebrek aan ‘n amptelike protokol in rampe soos dié, tot onnodige vertragings bygedra het: