Agoa: Uitvoermarkte moet diversifiseerOctober 2, 2025

Nog reaksie is ontvang op die sperdatum vir Agoa, of die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika wat verstryk het. Die Trump-administrasie het geen formele besprekings of verklarings daaroor uitgereik voordat die Amerikaanse regering gesluit het nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse landbou ekonoom Dr. Kobus Laubscher gepraat, wat die impak verduidelik.

Namibië voer onder andere bier, vleis, houtskool en edelstene en handgemaakte items onder die ooreenkoms na die VSA uit.