ICE beamptes skiet gewapende vrou in ChicagoOctober 5, 2025
Die Amerikaanse grenspatrolliepersoneel het ‘n gewapende vrou in Chicago geskiet na talle betogers met die federale immigrasie-agente in die suidweste van die stad te kampe gehad het. Die departement van binnelandse sekuriteit sê geen wetstoepassers is ernstig beseer in die voorval waarin die groep, wat die vrou ingesluit het, hulle motors vas teen die owerheid se voertuie gejaag het. Die vroue het ‘n semi-automatiese aanvalsgeweer gehad. Sy is nie ernstig beseer nie.