Israel het ingestem tot onttrekkingslyn – TrumpOctober 5, 2025
Israeliese aanvalle het minstens 70 Palestyne gedood, ondanks die oproepe van die Amerikaanse president Donald Trump vir Israel om die aanvalle te staak. Hamas het ooreengekom om gyselaars vry te laat maar het vrae oor sommig elemente van Trump se 20-punt-plan. Saterdag het Trump Hamas aangespoor om vinniger op te tree met die vyrlatings en ook gesê Israel het ingestem tot ‘n aanvanklike onttrekkingslyn en dat dit ook met Hamas gedeel is.