Mutharika ingehuldig as Malawi se presidentOctober 5, 2025

Peter Mutharika is as president van Malawi ingehuldig. Die 85-jarige was voorheen die president tussen 2014 en 2020. Sy terugkeer, na ‘n beslissende verkiesingsoorwinning, plaas hom aan die stuur van ‘n land wat met ‘n ernstige ekonomiese uitdagings sukkel. Hy het 56 persent van die stemme op hom verening teenoor Lazarus Chakwera se 33 persent.