Reën landswyd verwag oor die naweekOctober 6, 2025
Wolke trek saam in die hoofstad met druppels wat plek-plek voorgekom het. Namibiërs wag vir die eerste behoorlike reën van die seisoen en met die onlangse veldbrande in Etosha word daar ook vir reën gehoop. Kosmos 94.1 Nuus het met Odillo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor gesels.