Burkina sal nie VSA gedeporteerdes vat nieOctober 12, 2025

Burkina Faso sê dat hy ‘n “onwelvoeglike” voorstel van die Trump-administrasie geweier het om gedeporteerdes uit die VSA te aanvaar. Die minister van buitelandse sake, Karamoko Jean-Marie Traoré,sê die voorstel is teenstrydig met die waarde van waardigheid wat deel is van die kern van die visie van kaptein Ibrahim Traoré. Die opmerking kom nadat die Amerikaanse ambassade in die hoofstad Ouagadougou die meeste visumdienste vir inwoners van Burkina Faso opgeskort het en aansoeke na hul ambassade in naburige Togo herlei het.