Rajoelina sal vanaand sy land toespreekOctober 13, 2025

Madagaskar se president Andry Rajoelina sal die land vanaand toespreek na hy Sondag gesê dat ‘n poging vir ‘n staatsgreep aan die gang is. Dit kom na die weermag se elite CAPSAT-eenheid hom geskaar het by die sogenaamde GenZ-protesgangers. Die jongmense betoog sedert 25 September en eis Rajoelina se bedanking. Dit optogte het begin as gevolg van water- enkragonderbrekings maar het sedertdien uitgekring.