Voortbestaan van Afrika pikkewyne onder die loep October 13, 2025

Die Afrika pikkewyn-bevolking loop die gevaar van uitsterwing. Die kwessie kom nou al ‘n geruime tyd aan en een dryfveer is die lae sardyn-bevolking. Die Namibiese Stigting vir die Bewaring van Seevoëls wat in Lüderitz gebaseer is, doen navorsing rakende die kwessie. Kosmos 94.1 Nuus het met Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia gepraat. 

Dreyer sê hulle staan ook rehabilitasie by.