Baie meer beleggings buite Namibië as tuisOctober 14, 2025

Die sentrale bank sê dat die waarde van buitelandse beleggings deur Namibiese maatskappy van 48,5 miljard Namibiese dollar in 2009 gestyg het tot 212,3 miljard dollar teen die middel van vanjaar. Die bank sê die waarde van die buitelandse portefeulje het met 64 persent gegroei na 75,3 persent. Van die beleggings is amper 54 persent in Suid-Afrika met die VSA op amper 19 persent en China op 2,5 persent. Netto uitvloei behaal gemiddeld 1,2 miljard dollar elke jaar.