Kenners meen Trump se kommentaar maak hom medepligtig aan volksmoordOctober 14, 2025

President Donald Trump loop deur onder kritiek oor sy geskerts oor die dodelike wapens wat die VSA vervaardig en aan Israel verskaf het. Daar is menings dat hy erken hy is medepligtig aan die volksmoord in Gaza veral omdat hy gesê het Israel het die wapens baie goed gebruik. Luister self.