Reaksie op BoN se verlaging van repokoersOctober 15, 2025

Die sentrale bank het die repokoers met 25 basispunte na 6,5 persent verlaag. Dit kom na talle ekonome voorspel het dat dit onveranderd op 6,75 persent sou gelaat word. Kosmos 94.1 Nuus het met Almandro Jansen van Simonis Storm gepraat.