Repokoers af: Hier’s die redes, en die reaksieOctober 15, 2025

Die Bank van Namibië het vanoggend die repokoers verlaag na 6,5 persent, teenstrydig met voorspellings vir ‘n onveranderde koers. Die bank se goewerneur Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak.

En Simonis Storm-ekonoom Almandro Jansen het sy reaksie so verwoord.