Koste van oorplaatjies stygOctober 16, 2025
Die Lewendehawe en Lewendehawe Produkteraad het aangekondig dat die pryse van oorplaatjies styg. Boere word in kennis gestel van die prysverandering vanaf 1 November. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Anja Boshoff gepraat wat die redes vir die verhoging gee.
Die nuwe pryse is soos volg.