Trump, Xi gaan in Suid-Korea vergaderOctober 19, 2025
Die Amerikaase president, Donald Trump, het aan Fox News gesê hy sal samesprekings met sy Chinese ampsgenoot, Xi Jinping, voer tydens die komende APEC-beraad in Suid-Korea. Die Asies-Pasifiese beraad vind plaas op 31 Oktober en 1 November in die Suid-Koreaanse stad, Gyeongju. Trump het gedreig om die vergadering te kanselleer terwyl die handelsoorlog vererger deur te dreig dat hy 100-persent-tariewe op goedere gaan hef op die wêreld se tweede grootste ekonomie.