Begrotingstekort styg met 2% na 4%October 21, 2025

Daar is ‘n begrotingstekort. Tydens haar middeltermyn-begroting het die finansminister Ericah Shafudah gesê die regering het 89,1 miljard Namibiese dollar verdien maar, 100,1 miljard dollar bestee.

Die oorbesteding was veral aangedryf deur personeel onkostes en die begrotingstekort is op met 2 persent na 4 persent van BBP.