Trump sê hy wou verkwiste vergadering met Putin vermyOctober 22, 2025
President Donald Trump sê sy vergadering met sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, is af omdat hy nie ‘n verkwiste vergadering wou hê nie. Dit Withuis sê die twee sal nie binnekort sal ontmoet nie. Die twee leiers het verlede week ná ʼn telefoongesprek wat Trump as uiters reguit en produktief beskryf het, ingestem om mekaar in Boedapest, Hongarye, te ontmoet. Die twee het in Augustus in Alaska beraadslaag, maar daar was geen vordering om ʼn skietstilstand te bereik nie.