Trump stel nie belang in vrye verkiesings nie – NewsomOctober 28, 2025
Die Kalifornië goewerneur Gavin Newsom publiseer sy memoir, Young Man in a Hurry: A Memoir of Discovery. Hy het ‘n uitgebreide onderhoud met CNN gevoer en verskeie onderwerpe bespreek, waaronder president Donald Trump, wat hy gereeld aanlyn aanvat. Hy sê die federalisasie van die Nasionale Wag is die begin van die einde.