Savanna sê oor Chinese vraag van 20 000 tonOctober 30, 2025
Reaksie word steeds ontvang op China se groeiende aptyt vir Namibiese beesvleis wat vraag tot 20 000 ton per maand kan laat styg, maar kenners waarsku dat produksie nie tred sal kan hou nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Ian Collard gepraat die uitvoerende hoof van Savanna Beef wat die nommers in perspektief sit.
Collard sê ook Savanna Beef hou maar hul visier op die Europese mark, veral ook omdat China geneig is om minder te betaal.