Vrae in VSA oor of dit werklik gaan oor ‘narco terrorists’October 31, 2025

Daar is bronne in die Amerikaanse weermag wat aan internasionale nuusagentskappe gesê het dat die aanvalle op verskeie bote in die Stille Oseaan, sowel as die opbou van Amerikaanse magte in Puerto Rico en die vragskip Gerald Ford wat ook op pad is, handel oor Nicolas Maduro se regering in Venezuela. Die Amerikaanse administrasie wil die blykbaar omverwerp. Vrae word gevra oor die herhaaldelike gebruik van ‘narco terrorists’ deur owerhede.

Die Amerikaanse dwelmagentskap sê die hoofbronne van fentaniel wat na die VSA vervoer word is Mexiko en China maar geen vaartuie word van daar aangeval nie.