50 000 huise in Windhoek kry dalk sonkragNovember 30, 2023
Die Munisipale Raad van Windhoek bied sy maandelikse gewone vergadering aan. Joseph Uapingene, burgemeester van Windhoek, het inwoners van die stad gevra om water spaarsamig te gebruik. Hy het ook verklaar dat die ampsdraerverkiesing môre sal plaasvind en dat die Afrika-ontwikkelingsbank 485 000 Amerikaanse dollar, oftewel sowat 9,16 miljoen Namibiese dollar, vir ‘n sonkragprojek in Namibië toegestaan het. Dit sal 50 000 huise in die hoofstad bevoordeel.