Hage oorhandig huise aan die kusDecember 14, 2023
President Hage Geingob is aan die kus. Geen aankondiging is deur die Presidensie gemaak nie maar, volgens Linda Mupupa, woordvoerder van die Swakopmund-munisipaliteit, is Geingob daar om huise te oorhandig. Mupupa sê 89 begunstigdes sal vandag nuwe huise ontvang.