Koerante luister al sedert ’98 afDecember 19, 2023
Dean Piper, ‘n voormalige showbiz-joernalis by die Daily Mirror, beskryf ‘n kultuur waar die afluister van telefone van bekendes genormaliseer is. Dit is ‘n hoogs onetiese praktyk onder die joernalistiek. ‘n Britse regter het onlangs beslis dat die afluister van telefone ‘wydverspreid en gewoonte’ was by die Mirror Group Newspapers, sedert so ver terug as 1998.